testimonials

Baie dankie vir die kwaliteit werk. Als is perfek gemeet en level geïnstalleer. Diens is regtig uitstekend.
- Louis Lourens
Baie gelukag met die installing kan nie ve better gevra het nie. Julle het baie goeie jop gedoen dankie baie.
- Danie Botha
Baie dankie vir uitstekende diens, en dat julle altyd vinnig daar is as ons hulp nodig het. Julle perfeksionisme en werksetiek word baie waardeer. Julle is voorwaar die beste en eerlikste in die bedryf. 5-ster diens
- Hanneke Nuwe Muller
Thank you Izak and your team. You did an awsome job. I really appresiate it.
- Nelia Du Plessis
Thank you Izak and team for your excellent service in installing our solar and gas geyser. We are very happy and satisfied clients!!
- Michelle Brand
Good work, really happy, thanks!
- Ralf Thiele
Job well done and function thoroughly explained by professional staff. What a relief to be without loadshedding. B-SEC Solar Energy highly recommended.
- Joggie Grobbelaar
Baie dankie vir die uitstekende diens!
- Vicky Lourens
Baie dankie. Lyk baie netjies.
- Francis Jewaskiewitz
These gents are professional in service products and timing of installations Workmanship is top class and customer service is highly valued I can highly recommend this team for a Well priced satisfying experience
- Norman Hancock
Professionally done, keep up the good work B Sec
- Heidi Odendaal
Excellent service…SOLAR BEAUTIFULLY INSTALLED!!! The BEST AFTER SERVICE EVER!!! Would recommend B-SEC Solar Energy to EVERYONE THAT I KNOW.
- Olifantsfontein Artisan Academy
Professionally done, neat and now I have a valid CoC as well!! B-SEC Solar Energy , Isak Thiart thank you very much. You and your team did a great jobs for me..
- Johann Du Plessis
Baie dankie vir die installasie Isak en span. Julle werk is uiters netjies en kon sien gedurende die projek julle is trots in wat julle doen en julle span werk perfek saam en is professioneel. Sal julle beslis aanbeveel.
- Francois Du Plessis
I definitely recommend these guys. Very professional, very clean and the price was more than just competitive.
- Peter Nolan
Really the best service I've ever experienced. The system is really working well, installation very neat and of high standard.
- Kitso Mokgara
Fantastic installation. Thanks for all the hard work.
- Andre Grobler
Impressed by the professionalism and excellent work! The installation team's friendly and informative approach made it a great experience.
- Gerry Swan
Baie dankie aan Isak Thiart en sy span: Dristan, Chris, Thomas, Adam, Michael en Ruan vir hul uitstekende diens rakende die installasie van my sonpanele. Hul spanwerk, netjiese afwerking en opruiming na die tyd, is prysenswaardig! Ek is n tevrede kliënt!
- Alta Coetzer
Thank you B-SEC Solar Energy for the amazing system installation. System is working excellent. Keep up the great work We will use you again on other sites if needed and will tell people about your good service.
- Nic Norval
A big thank you to B-Sec for a quick, friendly and tidy installation.
- Coreen Schutte
Ons is super opgewonde en so dankbaar vir die uitstekende diens wat ons ontvang het. Ek sal jul diens vir enige iemand aanbeveel.
- Hanneke Muller
Great job done by Isak and team B-Sec! Very processional!
- Janet Horne
Baie goeie diens en gehalte werk.
- Louis Lourens
Dankie Isak en span vir die professionals werk.
- Johan Nel